Honda Racing F1

Rubens Barrichello toets 'n renmotor in 2008 by die Barcelona-Catalunya-renbaan.

Honda Racing F1 behels die Formule Eenwedrenbedrywighede van die Japannese motorvervaardiger Honda. Dit omvat grotendeels die verskaffing en ondersteuning van spesiaalontwerpte en doelgeboude renmotorenjins aan die verskillende F1-renspanne.

Gedurende 2006–2008 het Honda as 'n selfstandige span deelgeneem aan Formule Een.

Spanne wat reeds van Honda-enjins gebruik gemaak het, is:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search